![]() |
Die
Pakhuisteater bring Saterdagaand vanaf 19:30 hulde aan die
Suid-Afrikaanse sanger Lucky Dube wat verlede week wreed vermoor is.
Kunstenaars, digters, musici – enigiemand wat wil deelneem – word
genooi om saam dié gewilde kunstenaar, mentor, aktivis en gesinsman
se lewe te vier. Kontak 081 294 4575 om met die reëlings te help, of
om op te tree. Article
By
: Republikein |
| Business Directory Namibian Property Classifieds Ads Transport Brokers Webdezigns Web Hosting |
|
![]() |
![]() |
|
Foto: Republikein en krieket maak saam geskiedenis deur die inspan van sy webwerf (www.republikein.com.na) om lesers en ondersteuners van krieket deurlopend met foto’s en telkaarte op hoogte te hou van die vordering van sy vierdaagse wedstryd teen die besoekende Kanadese span wat gister in die hoofstad begin het. Die eerste internasionale wedstryd in die 2007/2008-seisoen is deel van die Internasionale Krieketraad se Interkontinentale Bekertoernooi. Gister reeds het die president van die Namibiese Krieketraad, mnr. Francois Erasmus (middel voor), die webwerf saam met v.l.n.r., Björn Kotzé (kaptein), Nicolaas Scholtz, Louis Klazinga en die paaltjiewagter Tobie Verwey, langs die veld geraadpleeg. Foto: Wiets Coetzee Articles By : Republikein
|
|
![]() |
|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Are you looking for a house or flat to rent or to buy in
Namibia. Then come and visit us today where you will find all sorts
of property all over Namibia , Angola , South Africa and much more.
At the coast or in lands.
ENTER. |
![]() Looking for up to date local news , or just want to brows our classifieds ads then visit this link... We have up to date news articles off all the local news papers in Namibia and direct links to there web pages. ENTER |
![]() |
![]() |
|